Note

Find what you want.

When you search on GOOGLE, type in "SA Cell" after the search term and obtain immediate contact details.

Total Pageviews

Monday, September 19, 2011

Darelle Oelofse 083 678 6906

‘n Au-pair word gesoek vir ‘n tien maande oue seuntjie op ‘n Oos-Kaapse plaas. 'n Deel van die pligte sal wees om ook met administratiewe take te help. Daar is 'n taksidermi-aanleg op die plaas. Skakel vir Darelle Oelofse by 083 678 6906 of stuur 'n e-pos aan: jloelofse@vodamail.co.za

No comments :